HOODIES UNISEX


"Hello daar jou lekker ding!" - Tugdosie

Dra die Hoodie soos die baas van die HOOD of baas van die plaas. Hierdie Unisex Hoodie is 'n absolute wenner teen die koue en dra dit vir enige okasie, braai of stoepkuier,

Hierdie Fifty Shades of Khaki Hoodie spog met ‘n vintage ‘Boere Burlesque-styl’ kleur illustrasie, wat beide pragtig en uniek is. Die slagspreuke is vlymskerp en sal almal laat giggel.

  • 260gr / 100% geborselde katoenvlies
  • Kappie, insteekmoue, kangaroesak
  • Kappie het 'n toutrek-koord
  • Geribde lyfband en mansjet
Fifty Shades of Khaki is nie net 'n aanlynwinkel en 'n advies en stories blogwerf nie, maar ook 'n lekker tribe op om deel van te word op ons sosiale media platforms.