Afrikaanse Slagspreuke


Kom kyk gerus na Tugdosie en haar unieke produkte en kwaliteit geskenk items. Die illustrasies is vrek mooi met ‘n unieke vintage ‘Boere-Burlesque-styl’ en is uniek aan Fifty Shades of Khaki. Die kwaliteit produkte het tong in die kies slagspreuke op; eg Suid Afrikaanse humor en vlymskerp.