PRINTS - DRUKWERK VIR RAAM


Omdat ons illustrasie so vrek mooi is, het mense begin vra vir afdrukke om te kaan raam. 

Hierdie drukke is op kwaliteit 300gsm MUNKEN PURE paier. Sit dit in jou eie raam en maak die mooiste vertoning teen jou muur. 

  • 148mm X 210 mm (A5)
  • 297 x 420 mm (A3)

Alle afdrukke is beskikbaar in Afrikaans of Engels

These quality prints will dolly up your wall space like nothing else can. Uniquely South African styled print, with the Fifty Shades of Khaki humor.

PRINT TAGLINES/SLAGSPREUKE

  • EK KLITS SELF (AFRIKAANS ONLY)
  • STOOK MY/STOKE IT
  • ROER MY/ STIR IT
  • EET BRAAI NAAI/ EAT PLAY BRAAI
  • WHIP ROLLED UP/ SWEEP OPGEROL (DOMINATE YOUR/JOU MATRIX)
  • CRACK THE WHI[/ SWEEP KLAP (DOMINATE YOUR/JOU MATRIX)
  • SWART & WIT/BLACK & WHITE (DOMINATE YOUR/JOU MATRIX)
  • SLUK HOM/SWALLOW