"Eet Braai Naai" - Tugdosie
To BRAAI or not to BRAAI...? BRAAI net.
Die braaitang is in 'n netjiese 100% katoen materiaal sakkie met 'n vastrek toutjie en maak die perfekte persentjie vir jouself of enige iemand en enige okasie. Steek aan die vuurtjie en gryp die tang!
- 44.5cm x 9cm
- bag 100% cotton
- wooden grip
- metal tong
As jy sad is - BRAAI.
As jy happy is -BRAAI.
As jy moeg is - BRAAI.
As jy honger is - BRAAI.
As jy dors is - BRAAI.
As jy eensaam is - BRAAI.
As jy maatjies wil sien - BRAAI.
As jy PMS het - BRAAI.
As jou vrou PMS het - BRAAI HARDER.
As jy 'n hartklop het - BRAAI.
Lekker braai oukies!