Hierdie voorskoot spog met ‘n vintage ‘Boere Burlesque-styl’ wit en swart illustrasie, wat beide pragtig en uniek is. Die slagspreuke is vlymskerp. Hierdie voorskoot se slagspreuke is Tugdosie – Dominate jou Matrix. Die voorskoot is goeie kwaliteit en een grootte pas almal met die paneel wydte omtrent 70cm. Die bande is lekker lank om reg rondom lyfies, klein en groot, te kan pas. 100% katoen bo-paneel, 2-kleur wit & khaki-sjiek en verstelbare nek-sluiter.
TUGDOSIE - voorskote (grys illustrasie)
TUGDOSIE - voorskote (grys illustrasie)
TUGDOSIE - voorskote (grys illustrasie)
TUGDOSIE - voorskote (grys illustrasie)

TUGDOSIE - voorskote (grys illustrasie)

Regular price R 350.00
Unit price  per 

"Dominate Jou Matrix" - Tugdosie.

Alle grappies op ‘n stokkie…of ‘n voorskoot!

Hierdie voorskoot spog met ‘n vintage, ‘Boere Burlesque-styl’ illustrasie, wat beide pragtig en uniek is. Die slagspreuke is vlymskerp, Suid-Afrikaanse tong-in-die-kies humor, soos net ons kan.

Dit is die perfekte geskenk vir kombuistee, henne partytjie (bachelorettes), ‘n verjaarsdag of sommer net ‘n self-bederf item. Die voorskoot is goeie kwaliteit en een grootte pas almal met die paneel wydte omtent 70cm. Die bande is lekker lank om reg rondom lyfies, klein en groot, te kan pas.

  • 100% katoen bo-paneel
  • 2-kleur wit & khaki-sjiek
  • Verstelbare nek-sluiter

Fifty Shades of Khaki is nie net ‘n aanlyn winkel en ‘n advies & stories-blogwerf nie, maar ook ‘n lekker tribe om deel van te word op ons sosiale media platforms.
Die twee dames agter Fifty Shades of Khaki is Donna Maytricks en Tugdosie. Hulle het ons slagspreuke: “Dominate Jou Matrix” ge-coin. En dit verklaar die kern van houding en uitkyk - Neem verantwoordelikheid vir jou lewe en jou bydrae tot die samelewing.

Tugdosie en Donna Maytricks is ou skool pelle, toe frenemies, maar is nou ons Fifty Shades of Khaki se duo-bloggers. Tugdosie lei ‘n eenvoudige bestaan as ‘n swerwende waterwyser en skaapskeerder in die hartjie van die Karoo. Sy word gereeld benader vir insig en advies rondom sake van die hart. Donna is ‘n stadsmeisie wat bemoedigende werkswinkels hou vir vroue om hulle lywe lief te hê en te aanvaar