Tugdosie, SWEEP OPGEROL...
Soms moet jy net doodeenvoudig jou sweep oprol en 'n blaaskans vat, voet teen 'n boom en die stilte waardeer.
Hierdie is 'n pragtige langmou unisex T-hemp. Die Illutrasie is Boere- Burlesque’ ontwerp.