Tugdosie, klap die sweep. Soms moet jy doen wat jy moet doen om die dinge aan die gang te hou. Hou jou ken regop en hou moed !
Hierdie is 'n pragtige langmou unisex T-hemp. Die Illutrasie is Boere- Burlesque’ ontwerp.
- 180g / 100% katoen
- wit langmou
- ronde nek