BRAAI STUFF


To braai or not to braai...for South Africans this is NOT the question!

We just BRAAI. FULL-STOP. END OF THE STORY.

It is who we are, how we meditate, love, share, connect and also show off our creativity and spunk! 

Soms maak jy 'n vuurtjie op jou eie, en dis nie net ok nie, dis SELF-LOVE!

Maar as Suid- Afrikaners het ons ook mos die geneigdheid om te wil kuier en nog bietjie te kuier en nog 'n paar kole op te gooi en nog 'n doppie te skink. So CHEERS oukies!

Steek die vuur aan, gooi die tjoppies op die vuur en BRAAI LEKKER.